Kroatiese Wikipedia

Kroatiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Kroaties
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 16 Februarie 2003
Huidige status Aktief
URL hr.wikipedia.org

Die Kroatiese Wikipedia is die Kroatiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 16 Februarie 2003 begin.[1] Hulle het tans 214 633 artikels, wat dit die 42ste grootste wikipedia maak.[2]

  1. "Glavna stranica". Wikipedia (in Croatian). Wikimedia-stigting. Besoek op 15 Oktober 2010.{{cite web}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  2. "List of Wikipedias". Wikimedia Meta-Wiki (in Engels). Wikimedia Foundation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 1 Februarie 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search